Tuesday, March 30, 2010

Jesus and Easter Eggs.




The Meaning Of Easter



Many people are wondering what Easter actually means, as the true meaning of Easter has been lost. What I can tell you is it isn’t about cute little fluffy chickens, nor does it have anything to do with Easter bunnies. It isn’t even about Easter eggs. Although an egg can represent ‘new life’ because new life hatches from the egg, and Jesus was resurrected on the third day – giving us new life in Him. But just like Christmas, the real meaning has been forgotten. For those of us that are Christians, we understand what Easter is all about. But for those that haven’t experienced this ‘new life’ in Jesus, I want to share with you the Easter story.



In Old Testament times, the priest would bring bulls, goats or a spotless lamb without any blemishes to be sacrificed as a sin offering for himself and for the people. The blood would purify and make atonement (forgive, make amends) for their sins. This was the old order of atonement. When Jesus came, He was a representation of the sacrificial lamb to take away the sins of the world. He was the final sacrifice. We no longer have to sacrifice animals to make atonement for our sins. Jesus has done this once and for all. It’s His blood that cleanses us from all sin. He was crucified on the cross (the form of execution in those days). The sin of the world was upon Him, yet He was without sin and blameless. He bore it all. This is why Jesus is referred to as the ‘Lamb of God’. He was bodily resurrected (came back to life) on the third day. He appeared to many – eating and drinking with them. He appeared to them for 40 days, then ascended (went up to) Heaven.Acts 1: 1-11

Celebrate Jesus Christ risen from the dead this Easter because the SAME POWER that raise Christ from the dead lives IN you!!

Make a difference this Easter, TELL PEOPLE ABOUT JESUS!!

Blessings!!

Saturday, March 27, 2010

'n Brief van ons sendelinge van Angola!


24 Maart 2010

Liewe Gebedsvriende


Wessel en Wessel Smit het gisteraand veilig by ons gearriveer na 3 weke se wees in Luanda. Dit was n tyd vir hul vol uitdagings. Hul hoofdoel vir daar wees ,was om die woonstel waarin ons gebly het sedert 2002 te gaan ontruim. Loof die Here vir ons Angolese vriende ,veral Rosa,Chileshe, Nelo vir hulle wonderlike ondersteuning en harde werk. Dit was baie warm en elektrisiteit was ook n skaars artikel gedurende die afgelope 3 weke. Die vervoer van die goed vanaf die woonstel na die “container” ,was n daaglikse uitdaging vir hul,veral vanweë die erge verkeer. Prys die Here dat hul dit kon afhandel.

Ook loof ons die Here vir die wonderlike ondersteuning wat hul deur die buitelanders wat deel is van die selgroep in Luanda ervaar het. n Slegte nasmaak was egter toe hul Sondag by die woonstel op gedaag het en moes ontdek dat al die stoele wat ons gebruik het vir ons byeenkomste gesteel was,ook n matras,waterhouer en dat die dokumentasie lêers uit gegooi was op die grond.


Bid asb. saam met ons vir die stuk grond wat ons al die afgelope 5 jaar probeer koop,in Luanda. Ons bly steeds ervaar dat ons moet volhard om die Here daarvoor te vertrou. Ons ervaar gereelde vordering wat die saak betref ,het net nodig dat die vordering spoediger sal plaasvind,veral in die lig dat ons nou geen ander heenkome daar het nie en in nood is vir akkommodasie,kantoor en opleidingsfasiliteite vir die bedienings wat reeds daar gevestig is. Buiten die inpakkery moes Wessel ook nog aandag gee aan vele besoeke wat hy moes ontvang van veral die verskillende pastore asook vele admin verantwoordelikhede.


Loof die Here vir die hernude werkspermitte van ons as gesin en bid saam met ons vir die uitreik van n werkpermit vir Wessel Smit en ook vir hernuwing van die visas van Johnathan, Layne en Anneke.
Jonathan en Layne van Amerika is tans by ons en sal hier wees tot begin Mei 2010.Hul was hier om die Here se bevestiging te soek t.o.v. hul toekoms en veral t.o.v. die werk hier in Angola. Hul het egter vandag bekend gemaak dat hul eers hul termyn met ons gaan afsluit ,begin Mei en dat hul eers weer terug gaan na Mosambiek,veral om hul visie te gaan uitleef met die besoek van hospitaal pasiënte.

Anneke Serfontein van Suid – Afrika en Wessel Smit van Namibië is ook hier as verloofde paartjie om die Here te soek t.o.v. Sy planne vir hul ,veral wat die werk hier in Angola betref .Anneke sal met ons wees tot begin Mei en sal dan eers terug keer na Suid-Afrika om hul trou reelings te gaan tref vir die einde van die jaar. Wessel Smits sal langer by ons bly en sal later in die jaar ook terug gaan om te gaan help met die finalisering van die troureëlings. Hul nog wagtende op die Here t.o.v. hul verdere betrokkenheid by ons.

Loof die Here vir baie goeie reëns hier in Menongue. Het die afgelope Saterdag n uitstekende werkswinkel vir Sondagskool personeel gehad wat verantwoordelik is vir klas gee vir jeug en volwassenes.38 Sondagskoolpersoneellede was teenwoordig van 5 verskillende denominasies.


Met Bybelskool gaan dit ook goed. Hierdie jaar het ons 15 2de jaar student wat hul eerste jaar suksesvol voltooi het. Ons het ook n paar nuwe 1ste jaar student en is besig om nog te werf.

Tiago se skool n groot uitdaging die jaar ,veral wat die hoeveelheid werk aan betref. Bly asb. Saam met ons die Here vertrou vie n persoon om my hiermee te kom help.
Tiago sien vreeslik uit na n sokker opleidings werkswinkel wat hy by die Internasionale skool in Luanda gaan bywoon .Die afrigters kom al die pad van Engeland af. Ons as gesin sal dus voor 12 April
in Luanda moet arriveer. Ons het reeds gehoor dat ons in n woonstel by een van die gesinne in die sel groep gaan woon en dit maak hom nog meer opgewonde. Ons as gesin sal dus daar wees tot einde April en sal dan weer terug keer na Menongue.Die res van die span sal in Menongue moet agterbly. Bid seblief vir al die reelings en besluite wat vasgemaak sal moet word wat dit betref. Gedurende die tyd in Luanda sal ek dan ook aandag moet skenk om weer al die aktiwiteite van die kinderbediening aan die gang te kry sodat Chileshe,Sandra en Fransisco dit sal kan koordineer in my verdere afwesigheid.


Bid asb. ook vir ons beskerming asook die beskerming van ons besittings. Saterdagaand het iemand in die huisie langs die groot huis,waar Jonathan en Layne tans bly ingebreek ,terwyl ons almal in die groot huis was en sy laptop gesteel. Dit is nogal vir ons ontstellend siende dat dit dan ook die eerste keer is dat hul so iets probeer terwyl ons almal op die perseel is.
Die afteken van die grond in Menongue moet ook nog gebeur ,bid vir “commitment” ,aan die kant van die pastore wat daarvoor verantwoordelik is en dat dit nou spoedig sal gebeur ,sodat ons dan instaat sal wees om die proses te kan begin om die grond te kan koop by die regering.


Waardeer jul getroue ondersteuning. Weet ons waardeer jul elkeen.


Wessel,Joan en Tiago

Sunday, March 21, 2010

MAD @ Hoërskool Alexander Bay!!


MAD had an Awesome time visiting the High School, encourage the young learners to reach for their dreams and get involved with what Jesus is doing in Alexander Bay. More Blogs To Come!! Watch this space. :)

Saturday, March 20, 2010

MORE ALMAL, WEBSITE IN PROGRESS! ENJOY YOUR DAY! MONIQUE

HAPPY HOUR!!! Every Hour @ The Ark!!

HAPPY HOUR!!! Every Hour @ The Ark!!
Come and join us for a fresh Cuppa!